Abba Logistics
MOVING  YOU  FORWARD
Home      Fertilizer
Print this pageAdd to Favorite
 
 
 
Toediening van spoorelemente is gewoontlik nie nodig waar organiese misstof gebruik word nie. Spoorelemente word alhoemeer belangriker waar na hoër opbrengste gemik word.
 
Dit word egter aanbeveel dat 'n standaard grondontleding gedoen word en dat u landboukindige die N, P & K vlak aanbeveling doen vir die spesifieke gewas en opbrengs wat u verlang, sodoende 'n akkurate behoefte bepaling te kan doen.